Auf ein Miniaturbild klicken, um zu Google Books zu gelangen.
Lädt ... Fritz Ponelis en die Afrikaanse Taalwetenskap (2023. Auflage)von Ilse Feinauer (Herausgeber), Rufus Gouws (Herausgeber)
Werk-InformationenFritz Ponelis en die Afrikaanse Taalwetenskap (Afrikaans Edition) von feinauerilse
Keine Tags Keine Lädt ...
Melde dich bei LibraryThing an um herauszufinden, ob du dieses Buch mögen würdest. Keine aktuelle Diskussion zu diesem Buch. Keine Rezensionen keine Rezensionen | Rezension hinzufügen
"Die boek lewer ’n belangrike bydrae ten opsigte van die nasionale én internasionale gesprek oor teoretiese taalkunde. Ponelis self het bydraes in Afrikaans én Engels gelewer en het in internasionale akademiese tydskrifte gepubliseer. Daarom is dit belangrik om sy spoor te volg vanaf sy eerste publikasie tot by sy dood en veral nou, meer as 10 jaar ná sy afsterwe, waar sy spore steeds duidelik in sy vakgebied afgedruk lê en nuwe navorsing steeds uit sy werk voortspruit. Uiteraard is iemand van dié statuur se navorsing belangrik vir die vakgebied as geheel en behoort die relevansie van so ʼn belangrike persoon se nalatenskap van tyd tot tyd herevalueer te word. Die hoofstukke wat in hierdie boek vervat is, bou meestal voort op Ponelis se baanbrekerswerk op uiteenlopende terreine van die taalkunde, maar neem dit ook as uitgangspunt vir nuwe navorsing wat op sy beurt waarskynlik deur vakkundiges in Nederland en die Engelstalige wêreld gelees en verreken sal word."--Back cover. Keine Bibliotheksbeschreibungen gefunden. |
Aktuelle DiskussionenKeineBeliebte UmschlagbilderKeine
Google Books — Lädt ... GenresKeine Genres BewertungDurchschnitt: Keine Bewertungen.Bist das du?Werde ein LibraryThing-Autor. |