Auf ein Miniaturbild klicken, um zu Google Books zu gelangen.
Lädt ... Asbesmiddag: 'n Romanvon Etienne Van Heerden
Keine Lädt ...
Melde dich bei LibraryThing an um herauszufinden, ob du dieses Buch mögen würdest. Keine aktuelle Diskussion zu diesem Buch. Keine Rezensionen keine Rezensionen | Rezension hinzufügen
Auszeichnungen
'n Romanskrywer en Professor in Skeppende Skryfwerk aan 'n Kaapse universiteit verkeer tussen boeke en is op sy weerloosste en hongerste. In die verslete haarsalon van ene Giuseppe Giuliani, in 'n minder goeie deel van Stellenbosch, ontmoet die skrywer 'n bejaarde en beroemde biljoener, 'n asbesmagnaat. Die biljoener word 'n karakter in die skrywer se boek en die hooftema word die kunstenaar se uitbeelding van die werklikheid, wat lei tot die skepping van 'n vervormde en nuwe werklikheid, kortom, 'n onwaarskynlike onmoontlike: Storie. Die skrywer en die biljoener se lewens verknoop, werklikheid en fantasie verknoop, die twee vaders (die skrywer se bloedvader en sy nuwe magnaatvader) verknoop - en lei tot 'n skokkende einde wat reeds vroeg in die boek deur 'n Indiese fortuinverteller voorspel is. Keine Bibliotheksbeschreibungen gefunden. |
Aktuelle DiskussionenKeineBeliebte UmschlagbilderKeine
Google Books — Lädt ... GenresMelvil Decimal System (DDC)839.3635Literature German and related languages Other Germanic literatures Netherlandish literatures Afrikaans Afrikaans fiction 1961–1999Klassifikation der Library of Congress [LCC] (USA)BewertungDurchschnitt:
Bist das du?Werde ein LibraryThing-Autor. |